NG Kerk Gonubie Mark Dag

Saterdag  9 April 2022 van 9h00 tot 14h00

Ons hou op die 9de April 2022 ‘n mark dag by die Kerkterein, binne en buite die geboue.

Ons as gemeente neem verantwoordelikheid vir alle kosstalletjies.

Die volgende kosstalletjies is uitgeplaas; pannekoek, boereworsrolletjies, Hamburgers, jaffels, chips asook ‘n teetuin.

Alle ander mense wat belangstel om ‘n stalletjie te bespreek vir die dag, die koste daarvoor is R100.00 vir ‘n stalletjie buite op die terein en R130.00 vir ‘n stalletjie binne in die gebou.

“Boot Sale” ook welkom, teen R100.00 per motor.

Om ‘n stalletjie te bespreek, kontak:

Desire’ Korff op 082 821 6957 of epos ons by: ngkgonubie@gmail.com

 

 

 


Date/Time

Date: 09/04/2022
Time: 9:00 am - 2:00 pm

Location

NG Kerk Gonubie,
23 Jabela Straat
Gonubie
East London
5256